
Final Frontier Biltong
Swart Peper Beesbiltong Aanlyn Bestellingsblad
Volg asseblief die skakels hieronder om jou Final Frontier Biltong bestelling veilig met jou krediet of debietkaart te betaal. Vir die Beste Waarde, bestel asseblief een of meer lb van ons smaaklike Final Frontier Biltong.
Een lb ( 454 gram) Final Frontier Biltong word verskeep as twee 228 gram pakkies. Dit maak dit maklik vir jou om jou biltong met iemand te deel. Gee helfte as 'n geskenk of"maak 'n las
" met 'n vriend en bestel saam van ons lekker Final Frontier Biltong.
As jy dit oorweeg om 'n nuwe PayPal rekening te open, kliek asb. hier voor jy op PayPal kliek.
Ons aanvaar Euros, Japanese Jen, VSA Dollars, Britse Pond Sterling en Kanadese Dollars via PayPal.
Kliek hier vir Pryse wanneer bestelling na 'n Amerikaanse adres verskeep moet word.
Hier is ons pryse en skakels vir internasionale bestellings wat buite die VSA verskeep moet word.
US$31.80...1 Pond (454 gram) - Internasionaal afgelewer
Of
gebruik US$ via CCnow
US$57.60... 2 Pond (908 gram) - Internasionaal afgelewer
Of
gebruik US$ via CCnow
US$83.40... 3 Pond (1.362 kilogram) - Internasionaal
afgelewer
Of
gebruik US$ via CCnow
US$107.20... 4 Pond (1.816 kilogram) - Internasionaal afgelewer
Of gebruik US$ via CCnow
Die internasionale verskepingskoste van Global Priority Mail is reeds ingesluit.
PayPal.com sal jou Visa, Master of kredietkaart aanvaar.
Ccnow.com sal jou Visa, Masterkaart, Discover-Novus of American Express aanvaar, in VSA dollars.
Ons produkte word gemaak in 'n onderneming wat deur die VSA Departement van Landbou geinspekteer en goedgekeur word.
|